Vergewe

VERSE 1
U soek nie net my woorde
U soek my hart
U klee my met verlossing
In ruil vir my smart
CHORUS
Onbeperkte liefde
Het U aan my bewys
Ek bring U lof, vir ewig
Want U’t my, vergewe
Die God, van die eeue’t
My gekroon, met nuwe lewe
VERSE 2
‘n Waardige offer
Was nerens te vind
Toe skenk U vir ons
U enigste kind
CHORUS
BRIDGE
Ek reageer op U goedheid
Ek reageer op U guns
Vir ewig sal ek sing
Want U het die siekte oorwin
Ek reageer op U goedheid
Ek reageer op U guns
Vir ewig sal ek sing
Want U het die sonde oorwin
Ek reageer op U goedheid
Ek reageer op U guns
Vir ewig sal ek sing
Want U het die dood oorwin
Ek reageer op U goedheid
Ek reageer op U guns
Vir ewig sal ek sing
U beloftes is volbring
CHORUS
Ek bring U lof, vir ewig
Want U’t my, vergewe
Die God, van die eeue’t
My gekroon, met nuwe lewe